SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.47 issue2 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


De Jure Law Journal

On-line version ISSN 2225-7160
Print version ISSN 1466-3597

Abstract

CHITIMIRA, Howard. 'n Historiese Oorsig van die Regulering van die Mark Misbruik Onder die Securities Services Act 36 van 2004. De Jure (Pretoria) [online]. 2014, vol.47, n.2, pp.310-328. ISSN 2225-7160.

Die gevolge van die misbruik van die mark word reeds in 'n aantal van die wêreld se finansiële markte gevoel. Suid-Afrika is nie 'n uitsondering nie. 'n Reputasie van hoë vlakke van die mark misbruik praktyke wat verband hou met die Suid-Afrikaanse finansiële markte in die middel van die 1990's is 'n goeie voorbeeld. In 'n poging om die misbruik van die mark in Suid-Afrika te bekamp, is die Securities Services Act 36 van 2004 verorden ten einde al die gebrekkige bepalings van die Wet op Binnekennistransaksies 135 van 1998, te herroep en te verbeter. Dit is teen hierdie agtergrond dat hierdie artikel 'n oorsig bied sowel as 'n ontleding van die doeltreffendheid van die mark misbruik regulerende raamwerk in terme van die Securities Services Act 36 van 2004 te ondersoek ten einde vas te stel of dit openbare vertroue van beleggers in die Suid-Afrikaanse finansiële markte herstel het. Laasgenoemde word gedoen om bewustheid te verhoog aan die kant van die betrokke rolspelers ten aansien van die vraag of die Suid-Afrikaanse mark misbruik wetgewing behoorlik toegepas word. Die artikel bespreek ook ander maatreëls wat aangewand kan word, waar nodig, ten einde die betrokke Suid-Afrikaanse mark misbruik wetgewing sowel as die toepassing daarvan te verbeter.

        · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License