SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.47 issue2 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


De Jure Law Journal

On-line version ISSN 2225-7160
Print version ISSN 1466-3597

Abstract

DE VILLIERS, Isolde. Tshwane 2055 en die (On)moontlikheid van Ruimtelike Geregtigheid. De Jure (Pretoria) [online]. 2014, vol.47, n.2, pp.202-217. ISSN 2225-7160.

Die Tshwane 2055 beleidsdokument bevat verskeie verwysings na ruimtelike geregtigheid. Deur te steun op die werk van Henri Lefebvre en Doreen Massey verskaf die artikel 'n inhoud aan die konsep van ruimtelike geregtigheid en reageer daardeur op Philippopoulos-Mihalopoulos se kritiek dat ruimtelike geregtigheid onvoldoende teoretiese grondslag het en nie bloot kan dui op geregtigheid binne ruimtes nie. Teen die agtergrond van hierdie teorieë, tesame met die uitkoms en nadraai van die Schubart Park beslissing, is die sentrale argument dat Tswhane 2055 beide die moontlikheid en onmoontlikheid van ruimtelike geregtigheid inhou. Die UN-HABITAT verslag van die verenigde nasies en Joburg 2030 dien as voorbeelde van die spanning tussen stedelike opknapping-oogmerke en geregtigheid.

        · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License