SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.47 issue2 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


De Jure Law Journal

On-line version ISSN 2225-7160
Print version ISSN 1466-3597

Abstract

VAN MARLE, Karin. 'n Herbeskouing van Ruimte, Geregtigheid en Tuiste in Pretoria/Tshwane as Hoofstad. De Jure (Pretoria) [online]. 2014, vol.47, n.2, pp.163-174. ISSN 2225-7160.

Die hoofoogmerk van hierdie artikel is om tentatief te besin oor die moontlikhede van 'n herbeskouiïng van ruimte, geregtigheid en tuiste in Pretoria/Tshwane as hoofstad. Ten einde hierdie oogmerk aan te spreek fokus ek op drie kwessies: eerstens die nodigheid vir 'n teoretiese omgaan en intervensie in die proses van herskouiïng. Die opvatting soos geformuleer deur Henri Lefebvre, naamlik die 'reg op die stad' is sentraal tot meeste werk aangande die stad en onderlê al vier artikels wat volg op hierdie een. Tweedens beskou ek die benaderings van Hannah Arendt en Jacques Ranciere ten einde die reg op die stad te herbedink en derdens betrek ek idees aangaande herbeskouiïng, herbetowering en die verbeelding. Hierdie artikel asook die vier artikels wat hierop volg is navorsing voortvloeiend uit die "Capital Cities" Institusionele Navorsings Tema van die Universiteit van Pretoria.

        · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License