SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.46 número4A new role for crime victims? An evaluation of restorative justice procedures in the Child Justice Act 2008 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


De Jure

versión On-line ISSN 1466-3597

Resumen

VAN DER MERWE, Andries. Skending van die Reg op Werfkrag; Die Basiese Regsbeginsels in Verband met Suid-Afrikaanse Regspraak. De Jure (Pretoria) [online]. 2013, vol.46, n.4, pp. 1039-1055. ISSN 1466-3597.

Onregmatige mededinging in die Suid-Afrikaanse gemenereg is gegrond op die algemene beginsels van die deliktereg. Aanspreeklikheid word dus slegs bevind indien al die elemente bevredig word. Die beoordeling van aanspreeklikheid word gewoonlik gedoen teen die agtergrond van die ageerbare ommstandighede wat in respraak oorweeg is. Die gronde vir aanspreeklikheid vorm egter nie 'n numerus clausus nie. Aangesien die tempo waarteen nuwe gronde geïdentifiseer word in pas is met die gereeldheid van geskille wat voor die howe kom, is dit maar 'n stadige proses. Dit sou dus voordelig wees om 'n benadering gegrond op beginsels te ontwikkel om vas te stel watter handelinge of soorte gedrag tot aanspreeklikheid kan aanleiding gee. 'n Benadering gegrond op beginsels moet dus fokus op die indetifikasie van regtens afkeurenswaardige gedrag wat die reg op werfkrag skend en die bewys dat sodanige gedrag ondermatig is.

        · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License