SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.46 issue4 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


De Jure Law Journal

On-line version ISSN 2225-7160
Print version ISSN 1466-3597

Abstract

BLACKSHAW, Ian. Wedstrydknoeiery in sport: 'n Groot Prioriteit en Voortdurende Uitdaging vir Sportbeheerliggame. De Jure (Pretoria) [online]. 2013, vol.46, n.4, pp.945-956. ISSN 2225-7160.

Die gewildheid, wêreldwye invloed en finansiële impak van sport - wat tans meer as 3% tot internasionale handel bydra - is ook verantwoordelik vir 'n groot aantal noemenswaardige probleme, onder andere korrupsie in die vorm van knoeiery, wat al meer algemeen voorkom en soveel verskillende sportsoorte raak, insluitende sokker - die wêreld se gunsteling en mees winsgewende sport! Sport beheerliggame op internasionale-, nasionale- en streeksvlakke is gedurig besig om hierdie plaag van knoeiery te probeer hokslaan, met gemengde resultate. 'n Groot probleem wat hulle in die gesig staar is om op hoogte te bly met nuwe tegnologiese ontwikkelinge, soos aanlyn weddenskappe wat deur groot weddenskap-sindikate gebruike word om resultate van sport byeenkomste te beïnvloed, wat die integriteit en regverdigheid waarvoor sport bekend is, of ten minste bekend moet wees, ondermyn. Hierdie is 'n deurlopende stryd wat gewen moet word! Hierdie artikel bespreek die voortdurende stappe wat geneem word deur sport beheerliggame en ander organisasies met 'n gevestigde belang daarin om ontslae te raak van knoeiery in sport.

        · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License