SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.46 número3 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


De Jure Law Journal

versión On-line ISSN 2225-7160
versión impresa ISSN 1466-3597

Resumen

CHENWI, Lillian. Uiteensetting van "Toenemende Verwesenliking", die Verband met Hulpbronne, Kernminimum en Redelikheid, en Sekere Metodologiese Oorwegings om Nakoming te Toets. De Jure (Pretoria) [online]. 2013, vol.46, n.3, pp.742-769. ISSN 2225-7160.

"Toenemende verwesenliking" is een van die beperkings waaraan die implementering van sosio-ekonomiese regte in verskeie grondwette, sowel as internasionale standaarde, onderwerp is. Die beperking kan deur state gebruik word om implementering te vertraag indien hulle die betekenis van die beperking nie korrek verstaan nie of dit misken. Hierdie artikel poog om te verduidelik wat die beperking behels. Die artikel oorweeg of 'n benadering van toenemende verwesenliking tot die afdwinging van sosio-ekonomiese regte inhou dat die verwesenliking van die regte van armes, benadeeldes, verstotenes of die mees miskendes in die samelewing, uitgestel word en of dit waarde toevoeg tot die begrippe "dwingende nood" of "redelikheid" soos deur die Suid-Afrikaanse Konstitusionele Hof ontwikkel. Laastens oorweeg die artikel metodes wat benut word om voldoening aan die toenemende verwesenliking-vereiste te toets.

        · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons