SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.46 issue3 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


De Jure Law Journal

On-line version ISSN 2225-7160
Print version ISSN 1466-3597

Abstract

CHENWI, Lillian. Unpacking "progressive realisation", its relation to resources, minimum core and reasonableness, and some methodological considerations for assessing compliance. De Jure (Pretoria) [online]. 2013, vol.46, n.3, pp.742-769. ISSN 2225-7160.

"Toenemende verwesenliking" is een van die beperkings waaraan die implementering van sosio-ekonomiese regte in verskeie grondwette, sowel as internasionale standaarde, onderwerp is. Die beperking kan deur state gebruik word om implementering te vertraag indien hulle die betekenis van die beperking nie korrek verstaan nie of dit misken. Hierdie artikel poog om te verduidelik wat die beperking behels. Die artikel oorweeg of 'n benadering van toenemende verwesenliking tot die afdwinging van sosio-ekonomiese regte inhou dat die verwesenliking van die regte van armes, benadeeldes, verstotenes of die mees miskendes in die samelewing, uitgestel word en of dit waarde toevoeg tot die begrippe "dwingende nood" of "redelikheid" soos deur die Suid-Afrikaanse Konstitusionele Hof ontwikkel. Laastens oorweeg die artikel metodes wat benut word om voldoening aan die toenemende verwesenliking-vereiste te toets.

        · abstract in Afrikaans     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License