SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.46 número3 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


De Jure Law Journal

versión On-line ISSN 2225-7160
versión impresa ISSN 1466-3597

Resumen

JOOSTE, Yvonne. Wat sou my Ma sê? Weiering, Vergifnis en die Subjektiwiteit van Suid-Afrikaanse Vroue. De Jure (Pretoria) [online]. 2013, vol.46, n.3, pp.727-741. ISSN 2225-7160.

Hierdie artikel handel hoofsaaklik oor die subjektiwiteit van Suid-Afrikaanse vroue bespreek vanuit die oogpunt van vergifnis en versoening. Die prosesse van die Waarheids- en Versoeningskommissie (WVK) word as fokuspunt gebruik om oor die posisie van vroue na te dink. Die getuienis van 'n moeder voor die WVK asook ander narratiewe word bespreek teen die agtergrond van die konsep van "weiering" soos mee omgegaan binne die post-apartheid regsleer. Daar word gepoog om aan te dui dat die prosesse van die WVK bygedra het tot die huidige posisie van Suid-Afrikaanse vroue. "Weiering" word voorgehou as 'n moontlike alternatiewe benadering tot die reg wat eweneens alternatiewe moontlikhede na vore kan bring. In die artikel word daar voorgestel dat aandag aan die manlike kulturele orde geskenk moet word om sodoende die marginalisering van vroue aan te spreek. Verder word daar voorgestel dat die konsep van "weiering" die daaglikse lewe en stryd van Suid-Afrikaanse vroue kan uitlig en na vore bring.

        · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons