SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.46 issue1The potential remedial function of the law in the deteriorating public education system of South AfricaCompatibility of democracy and learner discipline in South African schools author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

De Jure

On-line version ISSN 1466-3597

Abstract

MAWDSLEY, Ralph D  and  BECKMANN, Johan. Taal- en Kultuurbeperkings in K-12 Nie-openbare Skole in die Verenigde State: 'n Verkenning van die Reikwydte van Federale Nie-diskriminasie Wetgewing en Implikasies vir Suid-Afrika. De Jure (Pretoria) [online]. 2013, vol.46, n.1, pp. 310-344. ISSN 1466-3597.

In hierdie artikel ondersoek en vergelyk ons aspekte van die beperking sowel as die beskerming van taal- en kultuurregte in skoolverband (onafhanklike skole in die Verenigde State en openbare skole in Suid-Afrika). Ons doen dit deur grondwetlike en ander bepalings te bespreek en geselekteerde regspraak in die twee lande onder die vergrootglas te plaas. Ons ondersoek ook die samehang of gebrek aan samehang tussen die konsepte taal en kultuur in wetgewing en in regspraak. Ten slotte dui ons enkele besluitnemings- en bestuursimplikasies vir rolspelers in die onderwys aan en oorweeg ons ook die rol wat wetgewing en regspraak sou kon speel in die voortbestaan of ondergang van minderheidstale en -kulture.

        · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License