SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.46 issue1 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


De Jure Law Journal

On-line version ISSN 2225-7160
Print version ISSN 1466-3597

Abstract

MESTRY, Raj. 'n Kritiese Ontleding van Wetgewing oor die Finansiële Bestuur van Openbare Skole: 'n Suid-Afrikaanse Perspektief. De Jure (Pretoria) [online]. 2013, vol.46, n.1, pp.162-177. ISSN 2225-7160.

Die oogmerk van hierdie ondersoek is om die implementering van wetgewing wat handel oor openbare skole se finansiële bestuur te verstaan, verduidelik en te kritiseer. Die artikel fokus op die weersprekings en geskille wat ontstaan het rondom die bestuur van skool-finansies sedert 1994. Twee ooglopende finansiëlebestuursake word ondersoek: Wie is werklik aanspreeklik vir die skool se finansies: Die beheerliggaam of die skoolhoof? Wetgewing soos die Suid-Afrikaanse Skolewet 84 van 1996 en die Indiens-nemingswet vir Opvoeders 76 van 1998 omskryf die regte en verantwoordelikhede van skoolhoofde en beheerliggame. Die tweede saak wat aangespreek word is: Spreek dit werklik sosiale regverdigheid en billikheid aan deur die implementering van die Nasionale Norme en Standaarde vir Skool-befondsing se Beleid op Openbare Skole? Dit is noodsaaklik dat skoolbeheerliggame wat daarna streef om skool-finansies behoorlik en doeltreffend te bestuur, 'n duidelike begrip van die wetgewing relevant tot skool finansiële bestuur te hê.

        · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License