SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.46 número1 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


De Jure Law Journal

versión On-line ISSN 2225-7160
versión impresa ISSN 1466-3597

Resumen

DANIEL, Philip TK  y  GREYTAK, Scott. Erkenning van Gesteldheid en Geskilbesleging: Ontleding van Onderwysreg Hofsake in die VSA en Suid-Afrika. De Jure (Pretoria) [online]. 2013, vol.46, n.1, pp.24-44. ISSN 2225-7160.

Hierdie artikel voer aan dat hofbeslissings, veral die wat op die hoogste vlak gemaak word, nie die produk is van neutral regsbeginsels nie, maar heel dikwels van ideologie. Deur te verwys na sake soos Morse v Frederick and Parents Involved in Community Schools v Seattle School District No 1 in die Verenigde State, sowel as Mpumalanga Department of Education v Ermelo in Suid-Afrika, toon hierdie artikel duidelik op hierdie verskynsel wat merkwaardiglik nie algemeen aanvaar word nie. In antwoord daarop, stel die outeurs 'n leerstuk van omstandigheidsbewustheid oftewel "situational appreciation", 'n leerstuk wat bewustheid van 'n besluitnemer se omstandighede in ag neem. Die omstandihede, of konteks, voorsien 'n verskaf 'n konsekwente maatstaf om die beslissende faktore in daardie Hoogste Hof- en Grondwetlike Hof uitsprake te identifiseer, verduidelik, en te bespreek. Daarby bespreek die artikel die invloed van kollegialiteit tussen regters in die hoogste howe, en beveel aan dat die Hoogste Hof in die Verenigde State en die Grondwetlike Hof in Suid-Afrika kollegialiteit beklemtoon om te verhoed dat skerp ideologiese verskille uitsprake beïnvloed, en te verseker dat uitsprake op grond van beginsels deur samewerking verwoord word. Hopenlik sal hierdie ontleding 'n noodsaaklike beskrywende en bepalende konteks verleen aan die uitsprake wat ons lewens voortdurend raak.

        · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons