SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.45 issue3The taxation of image rights: A comparative analysis author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

De Jure

On-line version ISSN 1466-3597

Abstract

BEKKER, J.C  and  KOYANA, D.S. Regterlike en Wetgewende Hervorming van Gewoonteregtelike Erfopvolging. De Jure (Pretoria) [online]. 2012, vol.45, n.3, pp. 568-584. ISSN 1466-3597.

Die inheemse erfreg was gebaseer op die grondslag dat die manlike eersgeborene die oorledene se erfgenaam is. Die Konstitusionele Hof het dit ongrondwetlik verklaar omdat dit teen vrouens en kinders van die oorledene diskrimineer. Die hof het dus gelas dat alle intestate boedels moet vererf ingevolge die Wet op Intestate Erfopvolging. Weens die verweefdheid van die inheemse familiereg met die erfopvolgingsreg was die wetgewer verplig om die reels van die intestate erfopvolging te versoen met sekere familieregtelike gebruike. Die uitkoms was die "Reform of Customary Law of Succession and Regulation of Related Matters Act. In hierdie artikel wys die skrywers op sekere ongerymdhede in die Wet en dat sommige bepalings nie prakties uitvoerbaar is nie.

        · text in English     · English ( pdf )