SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.45 número3Criminal liability and policy considerations in the context of high speed pursuitsReflections on finality in arbitration índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


De Jure

versión On-line ISSN 1466-3597

Resumen

BARNARD, J. Die invloed van die Wet op Verbruikersbeskerming 68 van 2008 op die waarborg teen verborge gerbreke, voetstootsklousules en aanspreeklikheid vir skade. De Jure (Pretoria) [online]. 2012, vol.45, n.3, pp. 455-484. ISSN 1466-3597.

Die bespreking fokus op die invloed van die Wet op Verbruikersbeskerming 68 van 2008 op die gemeenregtelike waarborg teen verborge gebreke en die gemeenregtelike remedies tot die koper se beskikking waar die waarborg nie nagekom word nie. Die verbruiker se regte op veilige, goeie gehalte goedere ingevolge artikel 55 sowel as die versweë waarborg van gehalte ingevolge artikel 56 word krities bespreek. Die voortbestaan van voetstootsklousules ingevolge die Wet word bespreek asook die posisie waar eiendomsagente betrokke is by die verkoop van onroerende eiendom en die posisie ten opsigte van tweedehandse goedere. Ten laaste word die aanspreeklikheid vir skade deur goedere veroorsaak soos beoog in artikel 61 van die Wet bespreek.

        · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )