SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.45 issue2 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


De Jure Law Journal

On-line version ISSN 2225-7160
Print version ISSN 1466-3597

Abstract

HULME, David  and  PETE, Stephen. Houston, ons het 'n probleem! Gapings, glipsies en goggas in onlangse wysigings aan die siviele prosesreg in landdroshowe. De Jure (Pretoria) [online]. 2012, vol.45, n.2, pp.359-378. ISSN 2225-7160.

Die tempo van verandering op die gebied van siviele prosesreg het onlangs toegeneem. Grootskaalse verandering gaan egter dikwels gepaard met verwarring en ontwrigting. Merkwaardige veranderinge aan die struktuur en funksionering van die land se landdroshowe het onlangs 'n reeks "gapings, glipsies en goggas" tot gevolg gehad. Die aard en omvang van hierdie "gapings, glipsies en goggas" dui op 'n kommerwekkende ontwikkeling, naamlik dat onvoldoende sorg en aandag geskenk blyk te word gedurende die proses van wetsontwerp en opstel van regulasies. Indien dit nie aangespreek word nie, mag die verskeie probleme waarop hierdie artikel dui, selfs die toekomstige vlot transformasie van die Suid-Afrikaanse regstelsel verhinder.

        · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License