SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.45 issue2 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


De Jure Law Journal

On-line version ISSN 2225-7160
Print version ISSN 1466-3597

Abstract

BACHMANN, Sascha Dominik  and  FROST, Tom. Kolonialisme, geregtigheid en die oppergesag van die reg: 'n Suider-Afrikaanse en Australiese verhaal. De Jure (Pretoria) [online]. 2012, vol.45, n.2, pp.306-328. ISSN 2225-7160.

Kolonialisme het 'n groot impak op die regstelsels van lande regoor die wêreld gehad. Die historiese impak van die Britse Ryk kan vandag nog steeds gevoel word in lande so uiteenlopend soos Australië en Suid-Afrika. Hierdie impak word in beide hierdie lande ondersoek, in sowel sy historiese vorm van rassediskriminasie, as die moderne gevolge van die koloniale verlede. Hierdie artikel ontleed hoe formele opvattings van die oppergesag van die reg en regsekerheid, pogings om geregtigheid vir gedane historiese onreg te bewrkstellig, kan ondermyn. Voorbeelde hiervan kan gevind word in die Aboriginal grondregte litigasie in Australië, sowel as litigasie in die Verenigde State van Amerika onder die Alien Tort Act.

        · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License