SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.44 issue2 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


De Jure Law Journal

On-line version ISSN 2225-7160
Print version ISSN 1466-3597

Abstract

WILDENBOER, Liezl. Vir n paar doller meer: Oorvordering en wangedrag in die regsberoep van die Zuid-Afrikaansche Republiek. De Jure (Pretoria) [online]. 2011, vol.44, n.2, pp.339-363. ISSN 2225-7160.

Die regslui van die Zuid-Afrikaansche Republiek (ZAR is al beskuldig daarvan dat hulle gewetenloos en ondergekwalifiseerd was en ook buitensporige fooie gevra het van hul kliënte. Hierdie artikel ondersoek sekere van hierdie aantygings. Eerstens word daar gekyk na die regulasie van die kwalifikasie-en toelatingsvereistes van lede van die regsprofessie, asook na verwante aangeleenthede soos die "dual practice" tradisie en die impak van die eksamenraad. Tweedens word die regulasie van regskostes bekyk. Derdens word enkele gevalle van wangedrag in die regsprofessie van die ZAR kortliks bespreek. Ten slotte maak die outeur sekere gevolgtrekkings en lewer kommentaar oor sekere aspekte. The more I think about it, Old Billy was right Let's kill all the lawyers, kill 'em tonight.1 -The Egles get over it

        · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License