SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.34 número2An agent-based simulation of an alternative parking bay choice strategyThe value of a telemetry monitoring system in sustaining the operational performance of industrial information systems índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


South African Journal of Industrial Engineering

versión On-line ISSN 2224-7890
versión impresa ISSN 1012-277X

Resumen

MOKOENA, Q.; DANIYAN, I.A.; MPOFU, K.  y  ABISUGA, O.A.. Investigating the technological growth of the drone industry in South Africa. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2023, vol.34, n.2, pp.106-123. ISSN 2224-7890.  http://dx.doi.org/10.7166/34-2-2817.

Die regulering van hommeltuie is 'n groot uitdaging vir die meeste lande regoor die wêreld. Die regulering en aansoekprosesse is net so 'n uitdaging in Suid-Afrika as elders. Die aantal hommeltuie groei vinnig, en daar is 'n behoefte om die huidige situasie te verbeter om voordeel te trek uit die tegnologie. Die doel van hierdie artikel is om die Suid-Afrikaanse hommeltuigbedryf te evalueer en om aanbevelings voor te stel om hommeltuigtegnologie in Suid-Afrika te verbeter. Die navorsingsontwerp wat in hierdie artikel toegepas is, was kwalitatief. Data is ingesamel deur onderhoude te voer met hommeltuigoperateurs wat belangstel om aan hierdie studie deel te neem. Dit is gedoen om die hommeltuiggoedkeuringsproses in Suid-Afrika en die persepsies van hommeltuigoperateurs te verstaan. Die resultate het aangedui dat kommersiële hommeltuigoperateurs negatief geraak word deur die hommeltuiggoedkeuringstruktuur in Suid-Afrika en dat dit die bedryf terughou. Sleutelfaktore wat die bestaande hommeltuiggoedkeuringstruktuur beïnvloed, is geïdentifiseer en gebruik om die strategieë vir verbetering voor te stel. Die bevindinge in hierdie studie kan belanghebbendes in die Suid-Afrikaanse hommeltuigbedryf help om effektiewe besluite te neem en om beleide te formuleer wat die tegnologiese groei van die bedryf sal bevorder

        · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons