Serviços Personalizados
Artigo
Indicadores
Links relacionados
- Citado por Google
- Similares em Google
Compartilhar
South African Journal of Industrial Engineering
versão On-line ISSN 2224-7890
versão impressa ISSN 1012-277X
Resumo
BASHE, M.; SHUMA-IWISI, M. e VAN WYK, M.A.. Three-step sequential compound real options method for electricity capacity expansion. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2023, vol.34, n.1, pp.97-115. ISSN 2224-7890. http://dx.doi.org/10.7166/34-1-2687.
'n Drie-stap sekwensiële saamgestelde reële opsies (SCRO) metode is ontwikkel en toegepas op die Suid-Afrikaanse tegnologie vir vloeibedverbranding met koolstofopvang en -berging (FBCwCCS). Die doel van hierdie artikel is om die plan se implementering aan te spreek wanneer die vraag na elektrisiteit onseker is. Die SCRO resultate word vergelyk met die netto huidige waarde (NHW) benadering. Die data vir beide die SRCO en die NHW word uit die gemengde heelgetal tweestadium stogastiese programmeringsresultate onttrek. Negatiewe NHW-resultate dui daarop dat die belegging vir die FBCwCCS verwerp moet word. Die SCRO-resultate dui daarop dat besluitnemers die opsie om te belê kan uitoefen as die aanvangskoste minder of gelyk aan R130 miljoen is, of andersins die FBCwCCS-beleggingsprojekte kan uitstel. Die bedryf bly agterweë met die implementering van die RO-modelle; dieselfde word verwag met die SCRO-modelle.