Servicios Personalizados
Articulo
Indicadores
Links relacionados
- Citado por Google
- Similares en Google
Compartir
South African Journal of Industrial Engineering
versión On-line ISSN 2224-7890
versión impresa ISSN 1012-277X
Resumen
DU TOIT, B.R. y STIMIE, J.E.. Towards smart cities in South Africa: evolution, definitions, and future cities. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2023, vol.34, n.1, pp.85-96. ISSN 2224-7890. http://dx.doi.org/10.7166/34-1-2839.
Hoë verstedelikingsyfers lei tot toenemende druk op regerings om volhoubare lewensomstandighede te voorsien. Hierdie artikel het ten doel om aspekte te verken wat slimstadprojekte regoor die wêreld gebruik om sommige van hierdie uitdagings aan te spreek. Die evolusie van stede word gekenmerk deur tegnologiese innovasie en die suksesvolle gebruik van 'Internet of Things' (loT) tegnologie blyk nog 'n landmerk te wees. In hierdie artikel val die fokus eerstens op die evolusie van stede en op die definisie en toekoms van slim stede. In deel twee val die fokus op die uitdagings en geleenthede wat Suid-Afrika het om slim stede te bou.