SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.34 issue1Study on factors affecting the performance of construction projects in the Democratic Republic of the CongoA fuzzy event tree methodology modified to select and evaluate suppliers author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


South African Journal of Industrial Engineering

On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X

Abstract

SMIT, I.; BAM, L.  and  ZINCUME, P.N.. Participative management for team effectiveness and innovation. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2023, vol.34, n.1, pp.28-41. ISSN 2224-7890.  http://dx.doi.org/10.7166/34-1-2767.

Hierdie studie ondersoek die impak van 'n deelnemende bestuurspraktyk, 'mini-besigheidsaktiwiteite', op drie uitkomstes: span-doeltreffendheid, span-innovering, en werksbevrediging. 'n Empiriese benadering word gevolg en vraelysdata word ingesamel by 340 individue wat werksaam is in 50 spanne in Suid-Afrikaanse vervaardigingsorganisasies. Die bevindinge dui aan dat mini-besigheidsaktiwiteite 'n statistiesbeduidende positiewe impak het op beide span-doeltreffendheid en span-innovering, soortgelyk aan vorige navorsingsbevindinge oor die impak van gehalte-sirkels. Daar word egter ook bevind dat mini-besigheidsaktiwiteite geen direkte of indirekte impak het op werksbevrediging nie. Die bevindinge dra by tot 'n dieper verstaan van die impak van deelnemende bestuurspraktyke in verskillende kontekste, en dui ook aan dat daar waarde sou wees in toekomstige navorsing oor die impak van hoë werkloosheidsvlakke op die verhouding tussen deelnemende bestuurspraktyke en werksbevrediging.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License