SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.34 número1Study on factors affecting the performance of construction projects in the Democratic Republic of the Congo índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


South African Journal of Industrial Engineering

versão On-line ISSN 2224-7890
versão impressa ISSN 1012-277X

Resumo

MANGAROO-PILLAY, M.; ROOPA, M.  e  MAISIRI, W.. Could Digital Ubuntu be the South African version of Industry 4.0?. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2023, vol.34, n.1, pp.1-12. ISSN 2224-7890.  http://dx.doi.org/10.7166/34-1-2751.

Gevorderde tegnologieë voldoen aan die eise van individue en van die industrie. Maar wat van werknemers? Verskeie organisasies het begin om nuwe tegnologieë aan te neem en werknemers se inkoop te verhoog. 'Digitale Ubuntu' is 'n nuutgemaakte term wat die samewerking met mekaar beskryf om 'n probleem digitaal op te los. Hierdie besprekingsartikel het ten doel om die gebruik te ondersoek en die implikasies van die gebruik van die term 'Digitale Ubuntu' in die aanvaarding van gevorderde tegnologie in Suid-Afrika te verken. Hierdie artikel kom tot die gevolgtrekking dat Digitale Ubuntu 'n beduidende impak op werknemersinkoop, die aanvaarding van gevorderde tegnologie en beleidmaking kan hê. Hierdie studie bied rigting vir verdere verkenning van Digitale Ubuntu.

        · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons