SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.33 issue3Validation of supervisor effectiveness determinants for engineering team-based organisations3D printed laryngoscope for endotracheal intubation author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


South African Journal of Industrial Engineering

On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X

Abstract

JONES, G.S.  and  NAIDOO, S.. Using action research to determine the systematic application of international best practice methods and standards in managing risk in event management. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2022, vol.33, n.3, pp.233-247. ISSN 2224-7890.  http://dx.doi.org/10.7166/33-3-2793.

Alle besigheid behels die aanvaarding en bestuur van risiko, veral waar besighede betrokke is by die aanbieding en bestuur van gebeure wat inherent riskant is. Gebeurtenisbestuur is dus intrinsiek gemoeid met die bestuur van verskeie vorme van risiko. Hierdie studie het ten doel om die faktore te identifiseer wat die beste praktyke in die bestuur van risiko tydens gebeurtenisbestuur beïnvloed en om te bepaal tot watter mate die faktore bydra tot die effektiewe bestuur van risiko in gebeurtenisbestuur. Meer as ooit tevore verwag 'n verskeidenheid belanghebbendes dat organiseerders van geleenthede aktief betrokke sal raak by die bestuur van risikos en dit sal doen in die mate van wat redelikerwys as uitvoerbaar beskou kan word. 'n Kwalitatiewe benadering is vir hierdie studie onderneem wat bestaan uit tien aanlyn (virtuele) semi-gestruktureerde onderhoude met geselekteerde ervare professionele persone om hul perspektiewe oor die bestuur van risiko in gebeurtenisbestuur vas te stel en waarom beste praktykstandaarde dikwels nie gebruik word nie. Die studie het tot die gevolgtrekking gekom dat risikobestuur 'n integrale deel van die gebeurtenisbestuursproses moet wees wat alle fases van gebeurtenisse insluit.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License