SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.33 número3Nature-inspired leadership - Seeking human-technology-earth harmonySelecting a scaled agile approach for a fin-tech company índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


South African Journal of Industrial Engineering

versión On-line ISSN 2224-7890
versión impresa ISSN 1012-277X

Resumen

BISSCHOFF, R.A.D.P.  y  GROBBELAAR, S.. Evaluation of data-driven decision-making implementation in the mining industry. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2022, vol.33, n.3, pp.218-232. ISSN 2224-7890.  http://dx.doi.org/10.7166/33-3-2799.

Die vermoe van organisasies om groot hoeveelhede data in te samel en te berg het in die afgelope dekades toenemend meer toeganklik en bekostigbaar geword danksy die vooruitgang van Industrie 4.0. Hierdie vermoe is 'n bemiddelaar vir data-gedrewe besluitneming (DGB). Dit was egter uitdagend vir baie maatskappye om data in kennis om te skakel vir besluitnemers. Die vermoe om DGB effektief uit te voer hang af van 'n kombinasie van vermoens wat die tegnologiese, analitiese en bestuursaspekte van 'n onderneming insluit. Hierdie navorsing het op die mynbedryf gefokus en het 'n literatuuroorsig gebruik om die verskillende DGB-instrumente wat tans beskikbaar is, die potensiele voordele van DGB, die sleutel-instaatstellers van DGB, en die lesse geleer uit vorige implementerings te identifiseer. Die doel van die artikel is om mynbedryforganisasies te help met die ontwikkeling van 'n DGB-implementeringsraamwerk.

        · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons