SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.33 issue3Combining green building and lean construction to achieve more sustainable development in South AfricaEvaluating the impact of operational reports author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


South African Journal of Industrial Engineering

On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X

Abstract

ZULU, M.S.; PRETORIUS, M.W.  and  VAN DER LINGEN, E.. Strategy as a key driver of the Fourth Industrial Revolution transformation journey. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2022, vol.33, n.3, pp.169-189. ISSN 2224-7890.  http://dx.doi.org/10.7166/33-3-2798.

Met die koms van die Vierde Industriele Revolusie (4IR) vind baie nywerhede dat hulle hul 4IR-tegnologie moet identifiseer, kies, bekom, ontgin en beskerm. 4IR-tegnologiee is egter uniek in vergelyking met voorafgaande industriele revolusies deurdat die tegnologiee teen 'n eksponensiele tempo ontwikkel, en kompleks is omdat hulle die fisiese, digitale en biologiese sfere integreer. As gevolg van die 'nuutheid' van 4IR, beperkte empiriese verwysings, die behendigheid van 4IR-tegnologiee se indringing, vinnige tegnologiese veranderinge, hoe vlakke van onsekerheid, die uitgangspunt dat 4IR radikale veranderinge aan sakemodelle veroorsaak, en die besef dat 4IR-transformasie lank-termyngevolge vir besighede, is daar 'n behoefte vir besighede om 4IR-transformasie aan te neem deur 'n strategiese bestuursbenadering te gebruik. Die hoofdoel van hierdie artikel is om die bevindinge van 'n integrerende literatuuroorsig te rapporteer om te bepaal watter bestaande sistematiese benaderings verskillende industriee en besighede volg om 4IR-tegnologie/transformasiestrategiee te formuleer. Die bevindinge van hierdie studie skets 'n paar belangrike sleutelbeginsels onderliggend aan die formulering van 4IR-transformasiestrategie.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License