SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.33 issue3Exploring factors that influence the mainstreaming of gendered energy interventions in poor urban environments: a structured literature reviewProduction scheduling heuristics for frequent load-shedding scenarios: a knowledge engineering approach author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


South African Journal of Industrial Engineering

On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X

Abstract

VAN GRUTING, U.; SCHUTTE, C.S.L.; PELSER, W.A.  and  VAN LAAR, J.H.. Investigating the link between compressed air wastage and ventilation shortfalls in deep-level mines. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2022, vol.33, n.3, pp.109-123. ISSN 2224-7890.  http://dx.doi.org/10.7166/33-3-2786.

As deel van mynbou-ontwikkeling neem myne voortdurend in grootte en diepte toe, wat 'n dinamiese omgewing tot gevolg het. Daar is dikwels 'n herhalende tekort in ventilasietoereikendheid in hierdie myne, aangesien mynbeplanning en -ontwerp hoofsaaklik deur produksie-oorwegings gedryf word. Gevolglik word hoe-druklug dikwels wanaangewend vir ondergrondse "selfventilasie". Instrumentasie, simulasies en fisiese ondersoeke is drie algemeen gebruikte metodes vir ventilasie-assessering, elk met sy eie tekortkominge en beperkings. Daar is 'n behoefte aan 'n alternatiewe metode om ventilasietekorte in ondergrondse myne te identifiseer. Hierdie studie ondersoek die hipotese dat 'n verhouding bestaan tussen hoe-druklug lugvermorsing en ventilasietekorte. Beide die hoe-druklug en die ventilasienetwerk is vergelyk teen 'n maatstaaf, wat 'n direkte verhouding getoon het - wat dus die hipotese bevestig. Deur hierdie uitgangspunt te gebruik, kan 'n metodologie verder ontwikkel word om hoe-druklug lugvermorsing te ondersoek as 'n maatstaf vir die identifisering van ventilasietekorte.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License