Servicios Personalizados
Articulo
Indicadores
Links relacionados
- Citado por Google
- Similares en Google
Compartir
South African Journal of Industrial Engineering
versión On-line ISSN 2224-7890
versión impresa ISSN 1012-277X
Resumen
RAUTENBACH, S.; DE KOCK, I.H. y GROBLER, J.. Data science for small and medium-sized enterprises: a structured literature review. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2022, vol.33, n.3, pp.83-95. ISSN 2224-7890. http://dx.doi.org/10.7166/33-3-2797.
Klein en medium grootte ondernemings (KMO's) word gekonfronteer met die uitdaging om Industry 4.0 (I4.0) tegnologiee te implementeer om tred te hou met groter rolspelers in die bedryf, en om die fondasie vir volhoubare besigheidsontwikkeling en digitale transformasie te skep. Data wetenskap (DW) het die potensiaal om die besluitnemingsvermoe van KMO's te verbeter met ingeligte, data-gedrewe besluite. 'n Groot hoeveelheid literatuur bestaan in die veld van DW en die implementering daarvan, maar die literatuur in die implementering van DW in die konteks van KMO's is beperk. Gevolglik bied hierdie artikel 'n gestruktureerde literatuuroorsig met betrekking tot die implementering van DW om volhoubare sakebedrywighede in KMO's te ondersteun met 'n spesefieke fokus op KMO's in ontwikkelende lande.