SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.33 número2An agent-based simulation of an alternative parking bay choice strategyThe value of a telemetry monitoring system in sustaining the operational performance of industrial information systems índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


South African Journal of Industrial Engineering

versão On-line ISSN 2224-7890
versão impressa ISSN 1012-277X

Resumo

KOLOANE, S.D.; KANAKANA-KATUMBA, G.M.  e  MALADZHI, R.W.. Plant maintenance performance measurements shortfalls. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2022, vol.33, n.2, pp.111-127. ISSN 2224-7890.  http://dx.doi.org/10.7166/33-2-2571.

Die moderne bedryf in die 21ste eeu ervaar groot uitdagings. Een van die dringendste kwessies is swak produksie-aanlegprestasies wat aandeelhouers se opbrengs op beleggings erodeer. Ten spyte van groot beleggings in produksie-aanlegte word hoe beskikbaarheid nie behaal nie. Die kritiese oorsig navorsings metodologie wat vir hierdie studie aangeneem is, is gebaseer op 'n literatuuroorsig en gelei deur die aanleg lewensiklus raamwerk. Dit is ook ingelig deur die idee dat aanlegfoute nie net in die operasionele fase ontstaan nie. Die resultate dui daarop dat sommige aanleg komponente misluk voor die werking van die aanleg begin en dat prestasie-aanwysers onvoldoende en ondoeltreffend was. Aanleg-beskikbaarheids instrumente rapporteer nie die status van bystandaanlegte nie, alhoewel die behoefte om ten alle tye bystand gereed te he deur ontwerpers gei'dentifiseer is. Al die gei'dentifiseerde tekorte sal getoets word in die stelseldinamika-instandhoudingsmodel wat in die toekoms ontwikkel sal word.

        · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons