SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.33 número2The multi-period electric home healthcare routeing and scheduling problem with nonlinear chargingDemand forecasting for high-turnover spare parts in agricultural and construction machines: a case study índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


South African Journal of Industrial Engineering

versão On-line ISSN 2224-7890
versão impressa ISSN 1012-277X

Resumo

COOPASAMY, S.  e  BOTHA, A.P.. Leadership 4.0: leadership changes required in the South African petroleum industry to support the Fourth Industrial Revolution. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2022, vol.33, n.2, pp.96-110. ISSN 2224-7890.  http://dx.doi.org/10.7166/33-2-2681.

Die Vierde Nywerheidsrewolusie (4NR) is met ons en ontluik teen 'n spoedige pas. Dit maak digitalisering en tegnologie-stelsels beskikbaar wat die ratsheid en doeltreffendheid van die Suid-Afrikaanse petroleumnywerheid verseker. As gevolg van die dinamika en onbekendheid van die 4NR werkswyse, is leiers aan die stoei met hoe die verandering wat deur die 4NR meegebring is hulle rol in die organisasie beïnvloed. Die huidige leierskapstyle wat aangewend word in die Suid-Afrikaanse petroleumnywerheid is in die studie ondersoek om voorstelle te maak vir leierskapsverandering wat die 4NR die beste sal ondersteun. 'n Konsepmodel is ontwikkel waarin die studie onderverdeel is in die voor-4NR fase, oorgangsfase na die 4NR, en dan in organisasies wat ten volle in die 4NR optree. 'n Gestruktureerde vraelys is na na leiers gestuur binne die Suid-Afrikaanse petroleumnywerheid, waarin hulle siening oor leierskapsteorie, faktore wat leierskap beïnvloed, en leierskapsmodelle wat eie aan die drie fases is, verkry is. Die bevindings van die studie toon dat leiers wat uitnemend wil wees in die 4NR moet wegbeweeg van outoritêre, burokratiese, en taakgefokusde leierskapstyle na oorgangsstyle wat mensgerig en charismaties is.

        · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons