SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.33 issue2Impact of standard work for leaders on reducing unused employee creativity during lean implementationSimulation in saudi healthcare: an empirical study revealing the current status and future prospects author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


South African Journal of Industrial Engineering

On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X

Abstract

RATSEOU, E.M.  and  RAMPHAL, R.R.. The framework for managing quality ethically. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2022, vol.33, n.2, pp.1-14. ISSN 2224-7890.  http://dx.doi.org/10.7166/33-2-2604.

Die meeste bestaande gehalte-programme is nie aangepas om die voorkoming van etiese probleme soos bedrog, wat voortdurend in die media oor berig word, aan te spreek nie. Hierdie studie poog om die onderliggende dimensies van etiese kwaliteitsbestuur te ontbloot en om 'n raamwerk te ontwikkel wat die praktyk van etiek en kwaliteit gelyktydig aanspreek. 'n Veelvuldige-stap metode is aangewend om die praktyk van etiese kwaliteitsbestuur te ondersoek. 'n Faktorontleding van ingesamelde data het sewe beduidende faktore uitgelig, wat as die basis van die raamwerk gebruik is. Hierdie ontwikkelde raamwerk, tesame met tradisionele gehalte-programme, moet gei'mplementeer word om die praktyk van etiese kwaliteitsbestuur te verseker.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License