SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.33 número1Using failure modes and effects analysis as a problem-solving guideline when implementing SPC in a South African chemical manufacturing company índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


South African Journal of Industrial Engineering

versão On-line ISSN 2224-7890
versão impressa ISSN 1012-277X

Resumo

MAGODI, A.Y.; DANIYAN, I.A.  e  MPOFU, K.. Application of lean six sigma to a small enterprise in the Gauteng province: a case study. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2022, vol.33, n.1, pp.190-204. ISSN 2224-7890.  http://dx.doi.org/10.7166/31-1-2504.

Die strewe om kliëntetevredenheid te verbeter is een van die kerndoelwitte van besighede in die mededingende globale mark. Hierdie artikel het ten doel om die beginsels van "Lean Six Sigma" toe te pas vir voortdurende verbetering in 'n klein onderneming in die dienste sektor in Suid-Afrika. 'n Gevallestudiebenadering is gebruik om die ondersoek te doen deur middel van "Lean Six Sigma" se DMAIC ('definieer meet, analiseer, verbeter en beheer) benadering. Data-insameling is gedoen in persoonlike onderhoude en dinkskrumsessie met die besigheidseienaar en konsultante. Waarnemings en 'n tydstudies is ook gebruik om bykomende data in te samel. Die resultate het 'n gebrek aan kennis en bewustheid van "Lean Six Sigma" onder die sake-eienaar en die konsultante getoon. Die verbintenis tot en betrokkenheid van bestuur by die projek het positief bygedra tot die implementering van die DMAIC-benadering. Die prosesverbeteringsveranderinge is oor 'n tydperk van drie maande toegepas, waarna die prestasie weer evalueer is. Die gevallestudie het gelei tot 'n vermindering van 60,3% in totale nie-waarde-toegevoegde tyd en 'n toename in beide die waardetoegevoegde tyd (53,85%) en die beskikbaarheid (10,74%). Verder is onbeskikbaarheid ook verminder (47,7%). Hierdie studie toon dat die toepassing van "Lean Six Sigma"- die uitdagings van produktiwiteit en vermorsing in 'n boekhou- en belastingkonsultasie-"SME" in die Gauteng provinsie kan oplos met 'n direkte verbetering vir bedryfsdoeltreffendheid en klante se tevredenheid.

        · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons