Services on Demand
Article
Indicators
Related links
- Cited by Google
- Similars in Google
Share
South African Journal of Industrial Engineering
On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X
Abstract
GOMO, N.; STEYN, H. and VAN WAVEREN, C.C.. The role of the project management office in knowledge transfer in a matrix-structured organisation: a case study. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2021, vol.32, n.4, pp.129-140. ISSN 2224-7890. http://dx.doi.org/10.7166/32-4-2517.
Die rol van 'n projekbestuurkantoor ten opsigte van kennisoordrag in 'n telekommunikasie organisasie met 'n matriks-struktuur is ondersoek met behulp van fokusgroepe en onderhoude. Die resultate is met ATLAS.ti sagteware ontleed. Die resultate bevestig die sleutelrol wat die projekbestuurskantoor in kennisoordrag speel. Organisasiekultuur het n groter rol as organisasiestruktuur gespeel, terwyl konflikte en ander probleme wat tipies met matriks-strukture geassosieer word nie noodwendig kennisoordrag benadeel nie, en selfs kennisoordrag bevorder. Die rol van die projekbestuur-kantoor in kennisoordrag is hoofsaaklik beskou as n moderator van oordrag van tegniese kennis en n mediator in die geval van projek- en besigheidskennis.