SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.32 número4Amore: CNN-based moving object detection and removal towards slam in dynamic environmentsComparison of life cycle assessment tools in cement production índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


South African Journal of Industrial Engineering

versão On-line ISSN 2224-7890
versão impressa ISSN 1012-277X

Resumo

JOUBERT, F.J.  e  SNYMAN, M.. Using Monte Carlo simulation to quantify the cost impact of systemic risk factors in a project portfolio: a case study. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2021, vol.32, n.4, pp.67-82. ISSN 2224-7890.  http://dx.doi.org/10.7166/32-4-2518.

In terme van projekrisikobestuur word sistemiese risiko' s geïdentifiseer as risiko's wat 'n karakteristiek is van die omgewing waarbinne die projek uitgevoer word. Hierdie risiko' s hou verband met (i) die aksies van die projekbestuurspan, (ii) hoe projekkontroles bestuur word en ineenskakel, en (iii) hoe die projek beplan en uitgevoer word. Hierdie artikel stel n metode voor wat gebruik kan word om die koste-impak van sistemiese risiko's op n projek portefeulje te bepaal waar daar 'n gebrek is aan 'n geldige paremetriese model vir die berekening van sistemiese risiko' s se impak op n hele projekportefeulje. Dit word gedoen deur middel van risiko kwantifisering en Monte Carlo simulasie. Die resultaat toon n noemenswaardige impak van sistemiese risiko' s op die risikoprofiel van die projekportefeulje, waar sistemiese risiko die gebeurlikheidsbegroting met +85.6 % verhoog het. Die suksesvolle bestuur van sistemiese risiko' s kan n noemenswaardige effek op projek sukses uitoefen deur die beperking van onnodige vermorsing.

        · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons