Services on Demand
Article
Indicators
Related links
- Cited by Google
- Similars in Google
Share
South African Journal of Industrial Engineering
On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X
Abstract
FLEPISI, L. and MLAMBO, C.. Factors influencing the late delivery of projects in state-owned enterprises: the case of Eskom. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2021, vol.32, n.4, pp.57-66. ISSN 2224-7890. http://dx.doi.org/10.7166/32-4-2455.
Vertragings in projekvoltooiing deur ondernemings in staatsbesit is 'n ernstige bekommernis en bedreiging vir die Suid-Afrikaanse ekonomie. Hierdie studie ondersoek beide die interne en eksterne faktore wat die vertragings beïnvloed. ESKOM word as 'n gevallestudie voorgehou. 'n Opname vraelys is gebruik om inligting in te samel. Die studie toon dat sleutel interne- en eksterne faktore die vertragings beïnvloed, insluitend die gebrek aan opgedateerde konstruksie programme, die laat aflewering van kontrakteurs se verskafde materiaal, korrupsie, en politieke inmenging. Die gevolgtrekking is dat die goedkeuring en bemagtiging van die projekspan krities belangrik is.