Services on Demand
Article
Indicators
Related links
- Cited by Google
- Similars in Google
Share
South African Journal of Industrial Engineering
On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X
Abstract
MIYA, H.; DU PREEZ, W. and MONAHENG, L.. High cycle fatigue performance of ti6al4v(eli) specimens produced with inherent laser powder bed fusion surface roughness. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2021, vol.32, n.3, pp.248-257. ISSN 2224-7890. http://dx.doi.org/10.7166/32-3-2659.
In hierdie studie is die effek van oppervlakdefekte op die vermoeidheidsgedrag van laser poeierbedfusie (LPBF) Ti6Al4V(ELI) toetsmonsters, met inherente oppervlakrofheid, in die soos-gebou en hittebehandelde toestande ondersoek. Trektoets- en vermoeidheids-toetsmonsters is gebou in drie ortogonale rigtings. Vermoeidheidstoetsing is uitgevoer om die maksimum spanning waarby 'n uitloopgetal van vyf miljoen siklusse voor faling bereik word te bepaal. Die breekvlakke van toetsmonsters is met behulp van skandeerelektronmikroskopie ondersoek om kraakoorsprong- en kraakvoortplantingseienskappe te verkry. Gevolgtrekkings oor die moontlikheid om Ti6Al4V(ELI) lugvaartkomponente met LPBF te vervaardig, is gemaak.