SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.32 issue3A quality assurance framework for sulphonic acid-coated sand used in 3D printing applicationsInfluence of large artificial porosity on bending behaviour of Ti6Al4V ELI additively manufactured specimens subjected to typical loads during mastication author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


South African Journal of Industrial Engineering

On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X

Abstract

TALJAARD, S. et al. Developing a structured system for specialised industrial reporting. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2021, vol.32, n.3, pp.238-247. ISSN 2224-7890.  http://dx.doi.org/10.7166/32-3-2634.

Verslae help om ingeligte besluite te maak. Akkurate verslaggewing van data kan noodsaaklik wees vir die sukses van projekte in industriële prosesse. Sagteware kan gebruik word om die verslagdoeningsproses te outomatiseer en uit te brei. Dit is egter algemeen dat sagteware wat nie ontwikkel is vir verslaggewing oor industriële data nie, gebruik word daarvoor (byvoorbeeld sigblaaie). Dit lei tot 'n gebrek aan standaardisering en belemmer grootskaalse implementering. Bestaande verslagdoening-sagteware is ook nie ontwikkel vir grootskaalse implementering met spesifieke fokus op industriële data nie. Die studie het ten doel om 'n sagtewarestelsel te ontwikkel om hierdie probleme aan te spreek. Om die stelsel te valideer, is dit geïmplementeer op verskeie grootskaalse Suid-Afrikaanse myne. Meer as 380 gespesialiseerde verslae word daagliks versprei deur die nuut-ontwikkelde stelsel te gebruik.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License