SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.32 issue3Selecting a scaled agile approach for a fin-tech companyA quality assurance framework for sulphonic acid-coated sand used in 3D printing applications author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


South African Journal of Industrial Engineering

On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X

Abstract

MULKE, F.; HAVENGA, J.  and  VAN EEDEN, J.. Systemic efficiency: a key consideration in the design of new dedicated rail freight projects in southern Africa. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2021, vol.32, n.3, pp.211-224. ISSN 2224-7890.  http://dx.doi.org/10.7166/32-3-2635.

Die samestelling van sistemiese ingenieursgrondbeginsels in 'n gestruktureerde ontwerpmodel wat aanvraag definisie, sistemiese ontwerp en doeltreffende bedrywighede insluit, stel die spoorwegontwerpproses in staat om lewensvatbare oplossings te bereik. Die ontwerpsmodel inkorporeer tipes doeltreffendheid wat fundamenteel is vir die suksesvolle bedryf van nuwe spoorwegstelsels. 'n Verwantskap tussen die geometriese uitleg van die nuwe spoorbaan en die tegniese doeltreffendheid van die dinamiese sleepproses en brandstofverbruik is bepaal. Nuwe resultate is verkry uit simulasiewerk wat gedoen is oor die bedryfsdoeltreffendheid van die kruising van treine, en werp nuwe lig op die tradisionele formules wat vir spoorkapasiteit gebruik word. Die effek van totale sistemiese doeltreffendheid op die gevolglike siklustyd en rollende materiaal vlootgroottes word in hierdie artikel gedemonstreer. Die spoortarief en die interne opbrengskoers is onderling gekoppel, en die effek van ondoeltreffendheid op die prestasie en opbrengste van die nuwe spoorwegprojek word geïllustreer.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License