SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.32 issue3Ensuring sustainable and resilient air traffic management systems for South Africa with complexity and whole-of-society theory approachesModelling the tendencies of a residential population to conserve water author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


South African Journal of Industrial Engineering

On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X

Abstract

SMITH, B. I.; BUHRMANN, J. H.  and  CHIMEDZA, C.. Measuring treatment effects of online videos on academic performance using difference-in-differences estimations. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2021, vol.32, n.3, pp.111-121. ISSN 2224-7890.  http://dx.doi.org/10.7166/32-3-2613.

Die aanvulling van studente se leerervaring met voorafopgeneemde video's het gemengde resultate in terme van akademiese vertoning gehad. Hierdie studie stel voor dat die gemengde resultate, voor COVID-19, hoofsaaklik te wyte is aan die aard van die literatuur - die meeste studies hieroor was waarnemende studies en het nie verwarrende faktore in ag geneem nie. Hierdie studie pas die verskil-in-verskille tegniek toe; dit meet die verskille in behandeling tydens waarnemende studies. Deur bestaande data van studente se punte van 'n ingenieursmeganika vak te gebruik, is die behandelingseffekte gemeet 1) op die volledige groep wat van die video's gebruik het, 2) op die wat aanvangklik druipkategorie kandidate was wat oorgegaan het na die slaagkategorie, en 3) op groeperings aan die hand van puntreekse. Daar is gevind dat die video's geen invloed op die algehele groep gehad het nie, maar dat dit die wat aanvanklik druipkategorie kandidate was noemenswaardig beïnvloed het, veral vir studente met punte tussen 40% en 49%. Die belangrikste bevinding is dat die aanvanklike punte n aanduiding gee van die doeltreffendheid van video's om punte te verbeter.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License