SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.32 issue3Exploring factors that influence the mainstreaming of gendered energy interventions in poor urban environments: a structured literature reviewProduction scheduling heuristics for frequent load-shedding scenarios: a knowledge engineering approach author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


South African Journal of Industrial Engineering

On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X

Abstract

NAICKER, A.; NAIDOO, S.  and  RAJCOOMAR, A.. Product development in the ICT industry: critical enablers of customer satisfaction. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2021, vol.32, n.3, pp.86-96. ISSN 2224-7890.  http://dx.doi.org/10.7166/32-3-2623.

Die onlangse bekendstelling van verskeie raakpunte wat die koopkrag direk in die koper se hande plaas het daartoe gelei dat produkontwikkeling 'n direkte impak op 'n kliënt se ervaring van 'n maatskappy het. Die doel van hierdie studie is om 'n plan van aksie te identifiseer om die faktore wat 'n kliënt se tevredenheid beïnvloed te verbeter. 'n Groot Suid-Afrikaanse telekommunikasie maatskappy is as gevallestudie gebruik. 'n Kwantitatiewe benadering is gevolg deur middel van 'n aanlyn vraelys. 120 individue het aan die opname deelgeneem. Die bevindinge dui daarop dat stelselkapasiteit voorkeur oor kliënte geniet. Dit blyk ook dat daar bekommernis is oor die belangrikheid van die rolle van veranderingsbestuur, kliënte ervaring, en projekbestuur in produkontwikkeling. Daar word beklemtoon dat kliënte meer aktief betrek moet word en dat n doeltreffende veranderingsbestuur werkstuk aanvaar en versprei moet word. Die beginsels van die strategiese transformasie program bestuursplan moet ook oorweeg word.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License