SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.32 issue3Using machine learning to predict the next purchase date for an individual retail customerEnsuring sustainable and resilient air traffic management systems for South Africa with complexity and whole-of-society theory approaches author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


South African Journal of Industrial Engineering

On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X

Abstract

TLADI, B.; MOKGOHLOA, K.  and  BIGNOTTI, A.. Towards a relational framework of design. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2021, vol.32, n.3, pp.75-85. ISSN 2224-7890.  http://dx.doi.org/10.7166/32-3-2622.

Die evolusie van ontwerp toon skuiwe na meer sameskeppingspraktyke. Dit is nie opsigself 'n nuwe ontwikkeling nie, omdat daar 'n toenemende erkenning en aanneming van gebruikgesentreerde temas en terminologie soos 'co-design' en 'human-centred design' onstaan het. Die benadering tot sulke praktyke word al hoe beter gedokumenteer en aangebied via verskillende platforms en tegnieke. Hierdie artikel bestudeer inheemse navorsingsmetodologieë om die dimensies van 'n meer verhoudingsgerigte ontwerpsraamwerk voor te stel. Die vier R'e van inheemse navorsingsmetodologieë word gebruik om vyf areas (uitgebrei tot agt dimensies) van 'n meer verhoudingsgerigte ontwerpsraamwerk voor te stel. Hierdie dimensie ondersteun ook 'n benadering tot meer sameskeppende denkprosesse en praktyke wanneer daar ontwerp word. Hierdie dimensies dra by om die dekolonialisering en inheemsmaking van die ontwerpproses te verstaan en verder te ontwikkel.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License