SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.32 issue3Selection of sustainable supplier(s) in a paint manufacturing company using hybrid meta-heuristic algorithmComputerised software systems in replacement maintenance information management: a South African case study author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


South African Journal of Industrial Engineering

On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X

Abstract

DE WET, I.  and  DE KOCK, I.H.. Sustainability and the concept of shared value and the 4th industrial revolution: a bibliometric analysis of two scientific networks. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2021, vol.32, n.3, pp.19-32. ISSN 2224-7890.  http://dx.doi.org/10.7166/32-3-2609.

Die rol van die tegnologieë, konsepte en filosofieë wat betrekking het tot die Vierde Industriële Revolusie (4IR) mag noemenswaardige waarde inhou vir die bevordering van volhoubaarheid. Die konsep van 'gedeelde waarde' word geag as 'n volhoubare besigheidsbenadering wat sosiaal regverdige, ekonomies billike en omgewingsvriendelike produksie- en verbruiks-praktyke kan bewerkstellig. Die waarde van die korrelasie tussen die konsep van gedeelde waarde en 4IR word in hierdie navorsing ondersoek deur die gebruik van bibliometriese analise. Die verskillende strukture van hierdie konsepte word ten toon gestel, insluitend sleutelwoorde, sleutelouteurs en die skakel tussen hierdie twee wetenskaplike netwerke om enige areas van integrasie te identifiseer. Die bevindinge van hierdie analise dui aan dat daar 'n duidelike gaping in die integrasie van die konsepte bestaan. Daar is dus die geleentheid vir navorsing in hierdie veld wat verder kan bydra tot die debat oor die gebruik van innoverende, kontemporêre tegnologieë - soos dié wat met 4IR geassosieer word - om benaderings te ondersteun om toenemend volhoubare sakepraktyke (soos gedeelde waarde) te verseker.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License