SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.32 issue2The major challenges facing organisations to create technology-enabled value in the Fourth Industrial Revolution: a dynamic capabilities perspective in South AfricaImpact of project participants' competition on project performance author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


South African Journal of Industrial Engineering

On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X

Abstract

CRUZ-DOMINGUEZ, O. et al. Use of partial quality function deployment to identify processes required for ISO 9001. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2021, vol.32, n.2, pp.48-64. ISSN 2224-7890.  http://dx.doi.org/10.7166/32-2-2415.

Hierdie artikel stel 'n objektiewe manier voor om die noodsaaklike prosesse vir 'n gehalte bestuurstelsel te identifiseer om kliëntbevrediging te verbeter deur kliënte se behoeftes te bevredig. Die gehalte funksie ontplooiing gebaseerde metode dra by tot die implementering van prosesbestuur - dit is 'n verpligte vereiste van moderne standaarde wat op gehalte bestuurstelsels gebaseer is, soos ISO 9001 en andere. Op die oomblik word hierdie identifikasie van prosesse gemaak deur subjektiewe beoordelings wat afgelei word van observasies, dinkskrums, debatvoering, groep projekte en ander tegnieke. Hierdie navorsing bied egter 'n gestandaardiseerde manier vir die identifisering of bepaal van die prosesse. Die voorgestelde metode is beperk tot die identifisering van prosesse wat kliëntbevrediging beïnvloed en die resultaat is ' belangrike toevoeging tot 'n robuuste gehalte bestuurstelsel. Die resultate toon dat die metode gebruik kan word as 'n platform vir daaropvolgende aktiwiteite, soos die kartering van prosesse, skep van aanwysers, skryf van prosedures en ander belangrike dokumente. Die doel van hierdie artikel is om die lewensvatbaarheid van die voorgestelde metode aan te bied en dit sluit af met ' opsomming van die resultate behaal deur ' Meksikaanse maatskappy se gehalte bestuurstelsel proses identifisering

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License