Services on Demand
Article
Indicators
Related links
Cited by Google
Similars in Google
Share
South African Journal of Industrial Engineering
On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X
Abstract
PARKER, H. and APPEL, S.E.. On the path to artificial intelligence: the effects of a robotics solution in a financial services firm. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2021, vol.32, n.2, pp.37-47. ISSN 2224-7890. http://dx.doi.org/10.7166/32-2-2390.
'n Kritiese uitdaging vir bestuurders is om gepaste toepassings van outomatisering en kunsmatige intelligensie in hul organisasies te identifiseer en om die oplossing doeltreffend te integreer. Hierdie gevallestudie ondersoek die impak van die implementering van 'n geoutomatiseerde masjienleer proses wat daarop gemik is om data vaslegging met die hand te verminder. Die gevallestudie is op 'n finansiële diensteverskaffer uitgevoer. Dié studie het 'n aksie navorsingsbenadering gevolg deur 'n span in die firma te ondersoek voor en na die proses toegepas is; en dit het oor n periode van ses maande geskied. Die bevindinge toon dat die geoutomatiseerde proses die produktiwiteit verbeter het en meer positiewe werkservaring vir die werkers as gevolg gehad het, omdat hulle meer tyd gehad het vir kreatiewe, kognitiewe en kliënte-diens take. Hierdie studie het ook gevind dat die rolle van werkers verfyn is tydens die integrasie proses. Werkers het 'n hoë potensiaal vir wyer transformasie van die firma as gevolg van die outomatisering in die vooruitsig gestel.