SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.32 issue2Best practices for demand-driven supply chain management in public healthcare sector: a systematic literature reviewThe major challenges facing organisations to create technology-enabled value in the Fourth Industrial Revolution: a dynamic capabilities perspective in South Africa author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


South African Journal of Industrial Engineering

On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X

Abstract

HARTMANN, D.; BICHENO, J.; EMWANU, B.  and  HATTINGH, T.S.. Understanding system failure in health care: a mental model for demand management. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2021, vol.32, n.2, pp.17-36. ISSN 2224-7890.  http://dx.doi.org/10.7166/32-2-2344.

Die las op gesondheidstelsels as gevolg van sistemiese oorlading lei tot hoër kostes, langer wagtye, swakker versorgingsgehalte en ander verwante probleme. Dit mag dalk veroorsaak word deur 'falings-aanvraag', maar dié konsep se definisie is onvoldoende vir ingewikkelde hiërargiese stelsels. Daar is beperkte literatuur beskikbaar oor falings-aanvraag in die gesondheidsektor. Hierdie artikel bied 'n nuwe manier om herhaalde verbruik te identifiseer - ons assosieer dit losweg met falings-aanvraag. 'n Raamwerk wat gebruik kan word om stelsel mislukking, die afsetter vir herhaalde verbruik, te identifiseer, was ontwikkel. Dit verskaf nuwe insig om te verstaan of algemene gebeure stelsel mislukking verteenwoordig. n Diagnostiese raamwerk is ontwikkel aan die hand van waarnemings, die literatuur en dinkskrums. Algemene uitgangscenario's is getoets deur middel van die raamwerk om 'n lys van stelsel mislukkings te genereer. Die raamwerk die kategoriseringstabel is gedeel met agt internasionale lenige gesondheidsorg kenners. Hul terugvoer is gebruik om die raamwerk en die kategorisering te verfyn totdat konsensus bereik is. Die identifiseer en bestuur van falings-aanvraag vir hierdie scenario's mag lei tot verminderde stelsel lading en dus onkostes verminder en sodoende doeltreffendheid en gehalte verbeter.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License