SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.32 issue1Using failure modes and effects analysis as a problem-solving guideline when implementing SPC in a South African chemical manufacturing company author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


South African Journal of Industrial Engineering

On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X

Abstract

MATSHABAPHALA, N.S.  and  GROBLER, J.. Supplier segmentation: a case study of Mozambican cassava farmers. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2021, vol.32, n.1, pp.196-209. ISSN 2224-7890.  http://dx.doi.org/10.7166/32-1-2459.

Meer as 3 000 kleinboere in Mosambiek lewer kassawe aan Maatskappy XYZ. XYZ benodig 'n effektiewe verskaffersegmenteringsmetode om insig te bekom oor hoe sy hulpbronne aangewend moet word om die grootste impak te maak. Hierdie artikel beskryf die toepassing van die ( -gemiddelde groepering algoritme, agglomeratiewe hiërargiese groepering en selforganiserende kaarte met wykgroepering om hierdie kassawe boere te segmenteer. Die insigte wat uit die groepontleding verkry is, is gebruik om aanbevelings te maak en geskikte intervensiestrategieë voor te stel om elke segment van verskaffers te bestuur. Die voorgestelde metode bied gebruikers die basis van n verskaffersegmenteringsstelsel wat meer doeltreffend is in vergelyking met algemeen gebruikte kwalitatiewe verskaffer-segmenteringsmodelle.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License