Services on Demand
Article
Indicators
Related links
Cited by Google
Similars in Google
Share
South African Journal of Industrial Engineering
On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X
Abstract
JHAMBA, A. and STEYN, H.. Knowledge transfer across different boundaries in a project environment: a case study of a Botswana mining organisation. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2021, vol.32, n.1, pp.182-195. ISSN 2224-7890. http://dx.doi.org/10.7166/32-1-2326.
Effektiewe kennisoordrag is noodsaaklik ter bereiking van 'n mededingende voorsprong. In 'n projek-omgewing vind kennisoordrag plaas oor verskeie grense waarby verskillende belanghebbendes betrokke is - n onderwerp wat nog min aandag in die literatuur geniet. Hierdie artikel ondersoek die prosesse ter sprake wanneer kennis oor verskillende grense oorgedra word en fokus dan op die rol van die dokument hanteringstelsel in n projekbestuur kantoor. Fokusgroep werkwinkels en onderhoude dui daarop dat die projekbestuur kantoor n noodsaaklike rol speel in effektiewe kennisoordrag en dat die rolle by verskillende grense verskil. In die mynbou geval wat bestudeer is, speel die dokumenthanteringstelsel n kern rol.