Services on Demand
Article
Indicators
Related links
- Cited by Google
- Similars in Google
Share
South African Journal of Industrial Engineering
On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X
Abstract
GIBBONS, D.W. and VAN DER MERWE, A.F.. A conceptual framework for the certification of laser powder bed fusion process quality management systems for aerospace applications. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2021, vol.32, n.1, pp.144-156. ISSN 2224-7890. http://dx.doi.org/10.7166/32-1-2342.
Hierdie studie stel 'n konseptuele raamwerk voor vir die sertifisering van laserpoeierbed laagvervaardigingsproses kwaliteitsbestuurstelsels vir lugen ruimtevaart toepassings. Hierdie navorsing is gestruktureer rondom bedryfstandaarde en beste praktyke. Die ontwikkelde raamwerk bestaan uit n proseskaart wat die vereiste prosesse en aktiwiteite vir die realisering van onderdele identifiseer. Daar word verwys na bedryfstandaarde en beste praktyke in die vorm van standaardprosedures. Die raamwerk was aangebied aan industrie- en akademie vakkundiges, en die terugvoer was positief.