Servicios Personalizados
Articulo
Indicadores
Links relacionados
- Citado por Google
- Similares en Google
Compartir
South African Journal of Industrial Engineering
versión On-line ISSN 2224-7890
versión impresa ISSN 1012-277X
Resumen
ANDERSON, A.M. y VAN DER MERWE, A.. Time-driven activity-based costing related to digital twinning in additive manufacturing. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2021, vol.32, n.1, pp.37-43. ISSN 2224-7890. http://dx.doi.org/10.7166/32-1-2271.
Talle besighede in die toevoegingsvervaardiging bedryf het beperkte toerustingskapasiteit. In hierdie artikel word daar eerstens gekyk na aktiwiteitsgebaseerdekoste, met die hoof fokus op tyd. Tweedens word die gebruik van 'n digitale tweeling oorweeg om standaardtyd te modelleer. Die model voorspel die tyd wat 'n prosesketting, bestaande uit bekende elemente, sal neem. In die geval van 'n abnormale voorval, kan die opgedateerde verwagte tyd ook voorspel word. Met dieselfde tariewe kan die koste onmiddellik bepaal word. Die artikel stel voor dat die digitale tweeling die produksiekoste kan voorspel, gebaseer op staties meetbare stogastiese variasie van die duur van die element, en die tydsveranderende heffingstarief.