SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.32 issue1Study on factors affecting the performance of construction projects in the Democratic Republic of the CongoA fuzzy event tree methodology modified to select and evaluate suppliers author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


South African Journal of Industrial Engineering

On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X

Abstract

SUMMERS, D.J.  and  VISSER, J.K.. Factors that influence the decision to outsource maintenance in the processing industry. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2021, vol.32, n.1, pp.24-36. ISSN 2224-7890.  http://dx.doi.org/10.7166/32-1-2127.

Die sukseskoers van uitkontraktering in Suid-Afrika is taamlik laag. Organisasies wat die verkeerde besluit neem rakende die uitkontraktering van instandhouding verhoog die risiko van swak vertoning vir instandhouding, hoër bedryfskoste vir instandhouding en koste om 'n interne vermoë vir instandhouding te skep. Die identifisering van toepaslike faktore vir die besluit om instandhouding uit te kontrakteer kan die basis vorm van n raamwerk vir besluitneming. So n raamwerk of model het die potensiaal om die kwaliteit van besluitneming in instandhoudings-bestuur te verbeter. Hierdie artikel bespreek die resultate van n vraelys wat versprei is om te bepaal watter faktore die belangrikste is wanneer instandhoudings- en batebestuurders moet besluit of sekere instandhoudingswerk uitgekontrakteer moet word. Die meeste van die 62 respondente was werksaam in die olie en energie sektor of die chemiese sektor van die Suid-Afrikaanse nywerheid. Die belangrikste faktore wat geïdentifiseer is, was ondervinding van die kontrakteur, beskikbaarheid van 'n geskikte kontrakteur, en 'n tekort aan vaardighede en personeel. Die resultate van hierdie vraelys is nuttig vir instandhoudings- en batebestuurders om te besluit of n aktiwiteit uitgekontrakteer moet word, en om potensiële kontrakteurs in n rangorde te plaas.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License