Services on Demand
Article
Indicators
Related links
Cited by Google
Similars in Google
Share
South African Journal of Industrial Engineering
On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X
Abstract
YADAVALLI, V.S.S. and STEYL, J.. Minimising electricity costs by developing an effective combination of alternative energy sources. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2020, vol.31, n.4, pp.165-177. ISSN 2224-7890. http://dx.doi.org/10.7166/31-4-2328.
Hierdie studie evalueer die hoè kostes van elektrisiteit by 'n matvervaardigingsmaatskappy. Navorsing het gefokus op die verskaffing en beskikbaarheid van elektrisiteit in Suid-Afrika en alternatiewe energiebronne. Modelleringsmetodes is ondersoek om 'n gepaste benadering te identifiseer om die hoè-koste probleem by die maatskappy op te los. Die bevindinge verskaf n elektrisiteit minimering oplossing wat die installasie van 'n sonpaneel stelsel vereis. Deur sonenergie op te wek, en deur dieselgenerator krag te gebruik om die optimale maandelikse munisipale drempels te handhaaf, kan maandelikse energiekostebesparings van meer as R100 000 gerealiseer word.