SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.31 issue4Production engineering curriculum in Industry 4.0 in a Brazilian contextMinimising electricity costs by developing an effective combination of alternative energy sources author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


South African Journal of Industrial Engineering

On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X

Abstract

JANACKOVIC, G.L.  and  GROZDANOVIC, M.D.. A systems approach to analysing work efficiency in power control rooms: a case study. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2020, vol.31, n.4, pp.151-164. ISSN 2224-7890.  http://dx.doi.org/10.7166/31-4-2277.

'n Elektriese kragstelsel se beheerkameroperateurs se aktiwiteite word in hierdie artikel ontleed. Die analise sluit in die hoof beheerkamer se eienskappe, die vertoning van die operateurs en die invloed van die omgewing op hul doeltreffendheid. Wasige nommers word gebruik om die belangrikste aspekte wat die risikofaktore bei'nvloed te rangskik. Die invloed van die kundiges op die finale besluit is gegrond op hul vorige ervaring. Mens-stelsel, beheer inligtingstelsel en ondersteuningstelsel elemente is gebruik as assesseringskriteria. Die hoof impak op operateurs in die bestudeerde beheerkamer se doeltreffendheid is die oorsake en gevolge van spanning en die aanbieding van inligting. Vertoonpanele en beheerlessenaars is kritiese aspekte van die beheer inligtingstelsel, omdat hulle die doeltreffende aanbieding van inligting bei'nvloed. Beligting is ook identifiseer as belangrik. Veranderinge aan die hand van hierdie resultate word voorgestel om risiko's te verminder.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License